Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermoed
vermoed [boodskap #127385] Wo, 07 Augustus 2019 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermoed
Afbreking: ver•moed


Werkwoord: vermoed
Verlede tyd: het vermoed
Teenwoordige deelwoord: vermoedende

Betekenis:
• As waarskynlik ag; veronderstel; meen.
• Bedag wees op; agterdog hê.

Gebruik:
• Ek vermoed die Bokke gaan Saterdag se wedstryd wen.
• Hy het onraad vermoed.

Sinoniem:
• dink

Antoniem:
• weet

Vertaling:
Engels: to presume, suppose, surmise; to suspect
Nederlands: vermoeden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: somtyds
Volgende onderwerp: vreemde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:03:14 MGT 2024