Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeepswrak
skeepswrak [boodskap #127378] Di, 06 Augustus 2019 19:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skeepswrak.
'n Skeepswrak.
skeepswrak
Afbreking: skeeps•wrak
Samestelling: skeep + -s- + wrak


Selfstandige naamwoord: skeepswrak
Meervoud: skeepswrakke
Verkleinwoord: skeepswrakkie
Meervoud van verkleining: skeepswrakkies

Betekenis:
• Die wrak van 'n skip wat gesink of gestrand het en nie meer seevaardig is nie.

Gebruik:
• Die duikers deursoek die skeepswrak vir skatte.

Vertaling:
Engels: shipwreck
Nederlands: skipsvrak, scheepswrak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontspring
Volgende onderwerp: plank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 09:17:17 MGT 2024