Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontspring
ontspring [boodskap #127377] Di, 06 Augustus 2019 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontspring
Afbreking: ont•spring


Werkwoord: ontspring
Verlede tyd: het ontspring

Betekenis:
• Op 'n bepaalde plek begin of ontstaan; sy oorsprong hê.
• Van iets af wegkom; ontkom; ontsnap.

Gebruik:
• Die rivier ontspring in die kloof. Die Ryn ontspring in die Alpe.
• Hy kon die dans ontspring, maar sy was nie so gelukkig nie.

Vertaling:
Engels: to spring, arise; escape
Nederlands: ontspringen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swaaiverhoog
Volgende onderwerp: skeepswrak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 09:31:01 MGT 2024