Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swaaiverhoog
swaaiverhoog [boodskap #127376] Di, 06 Augustus 2019 19:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swaaiverhoog
Afbreking: swaai•ver•hoog
Samestelling: swaai + verhoog


Selfstandige naamwoord: swaaiverhoog
Meervoud: swaaiverhoë
Verkleinwoord: swaaiverhogie
Meervoud van verkleining: swaaiverhogies

Betekenis:
• 'n Gesegmenteerde verhoog in 'n teater wat kan draai sodat die dekor vinnig verander kan word.

Gebruik:
• Die gordyne trek toe sodat die akteurs die swaaiverhoog se posisie kan verander.

Vertaling:
Engels: pivot stage, revolving stage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spalk
Volgende onderwerp: ontspring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 09:03:48 MGT 2024