Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naweek
naweek [boodskap #127369] Ma, 05 Augustus 2019 06:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naweek
Afbreking: na•week


Selfstandige naamwoord: naweek
Meervoud: naweke
Verkleinwoord: nawekie
Meervoud van verkleining: nawekies

Betekenis:
• Saterdag en Sondag, die rusdae na 'n werksweek; meer spesifiek Vrydagaand tot en met Sondagnag.

Gebruik:
• Ons gaan die naweek visvang, wie kom saam?

Antoniem:
• midweek

Vertaling:
Engels: weekend, week-end
Nederlands: weekeinde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sorg
Volgende onderwerp: debat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 09:31:09 MGT 2024