Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boorgat
boorgat [boodskap #127357] So, 04 Augustus 2019 11:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19492
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Werkers wat 'n boorgat met 'n boormasjien sink.
Werkers wat 'n boorgat met 'n boormasjien sink.
boorgat
Afbreking: boor•gat
Samestelling: boor + gat


Selfstandige naamwoord: boorgat
Meervoud: boorgate
Verkleinwoord: boorgaatjie
Meervoud van verkleining: boorgaatjies

Betekenis:
• 'n Gat wat in die aarde in geboor is, tipies vir water, gas of olie.

Gebruik:
• Die gemiddelde diepte van ’n boorgat om grondwater te benut, is sowat 60-80 meter.

Vertaling:
Engels: bore hole
Nederlands: boorgat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanmekaar
Volgende onderwerp: skoonheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 09:51:05 MGT 2024