Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanhalingsteken
aanhalingsteken [boodskap #127353] So, 04 Augustus 2019 09:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Aanhalingstekens
Aanhalingstekens
aanhalingsteken
Afbreking: aan•ha•lings•te•ken
Samestelling: aanhaling + -s- + teken


Selfstandige naamwoord: aanhalingsteken
Meervoud: aanhalingstekens
Verkleinwoord: aanhalingstekentjie
Meervoud van verkleining: aanhalingstekentjies

Betekenis:
• Leesteken wat aagehaalde woorde van die outeur se woorde onderskei.
• Leesteken om die aandag op 'n besondere woord of woorde te vestig.

Gebruik:
• As 'n hele sin aangehaal word, kom die punt voor die aanhalingsteken.
• Die titel van die boek word tussen aanhalingstekens gesit.

Hiperoniem:
• leesteken

Vertaling:
Engels: quotation mark
Nederlands: aanhalingsteken

Nota:
• Jan sê: "Jy kan gaan doppies blaas."

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanduiding
Volgende onderwerp: aanhou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 09:32:42 MGT 2024