Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanduiding
aanduiding [boodskap #127352] So, 04 Augustus 2019 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanduiding
Afbreking: aan•dui•ding


Selfstandige naamwoord: aanduiding
Meervoud: aanduidings
Verkleinwoord: aanduidinkie
Meervoud van verkleining: aanduidinkies

Betekenis:
• Dit waardeur iets duidelik word; aanwysing; vingerwysing; teken; wenk.

Gebruik:
• Die etiket gee 'n aanduiding van die bestanddele wat dit bevat.
• 'n Veluitslag is meestal die eerste aanduiding van Duitse masels.

Afgelei:
• prysaanduiding
• rigtingaanduiding
• teenaanduiding
• tydsaanduiding

Vertaling:
Engels: indication, sign, notation
Nederlands: aanduiding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandui
Volgende onderwerp: aanhalingsteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:55:44 MGT 2024