Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liewe
liewe [boodskap #127337] Vr, 02 Augustus 2019 20:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19492
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liewe
Afbreking: lie•we


Byvoeglike naamwoord: lief
Vergrotende trap: liewer
Oortreffende trap: liefste
Attributief: liewe

Betekenis:
• Attributiewe vorm van lief. Iets of iemand waarvan jy baie hou; vriendelik, sagaardig, kosbaar, dierbaar.

Gebruik:
• My liewe hond het al weer die blomme verwoes.
• My liewe mens, wat dink jy doen jy?

Vertaling:
Engels: loving, dear, sweet, kind, charming
Nederlands: lieve

Nota:
• As 'n mens 'n brief skryf vir iemand vir wie jy lief is, begin jy dit met liewe. "Liewe Susan, hoe gaan dit met jou?"

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: politici
Volgende onderwerp: kannibaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 09:42:27 MGT 2024