Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » politici
politici [boodskap #127336] Vr, 02 Augustus 2019 20:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
politici
Afbreking: po•li•ti•ci


Selfstandige naamwoord: politikus
Meervoud: politikusse, politici
Verkleinwoord: politikussie
Meervoud van verkleining: politikussies

Betekenis:
• Meervoud van politikus; meer as een politikus. Persone wat 'n loopbaan in die politiek volg.

Gebruik:
• Die regerende party se politici het al weer beloftes gemaak wat hulle nie kan nakom nie.

Spelfout:
• politisie

Vertaling:
Engels: politicans
Nederlands: politici

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: politikus
Volgende onderwerp: liewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 09:17:19 MGT 2024