Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » politikus
politikus [boodskap #127335] Vr, 02 Augustus 2019 20:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
politikus
Afbreking: po•li•ti•kus


Selfstandige naamwoord: politikus
Meervoud: politikusse, politici
Verkleinwoord: politikussie
Meervoud van verkleining: politikussies

Betekenis:
• Persoon wat 'n loopbaan in die politiek volg. Iemand wat hom beroepsmatig met die politiek bemoei.

Gebruik:
• Voor die verkiesing het die politikus babas gesoen en beloftes gemaak wat hy nie kan nakom nie.

Vertaling:
Engels: politician
Nederlands: politicus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verseker
Volgende onderwerp: politici
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:48:10 MGT 2024