Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nogeens
nogeens [boodskap #127330] Vr, 02 Augustus 2019 15:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nogeens
Afbreking: nog•eens


Bywoord: nogeens

Betekenis:
• Nog 'n keer; opnuut; nogmaals.

Gebruik:
Nogeens het God ons bewaar en deur die donker nag gedra om 'n nuwe dag te kan beleef!

Vertaling:
Engels: again, anew, once more
Nederlands: nog eens, opnieuw, nogmaals

Nota:
• Nogeens kan ook as twee woorde (nog eens) geskryf word.
• Verbindings met "eens" word normaalweg vas geskryf ("ineens", "meteens", "opeens"), die uitsonderings is "nog eens" en "weer eens" wat los of vas geskryf kan word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langer
Volgende onderwerp: plan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:46:26 MGT 2024