Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weereens
weereens [boodskap #127328] Vr, 02 Augustus 2019 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weereens
Afbreking: weer•eens


Bywoord: weereens

Betekenis:
• Nog 'n keer; by herhaling.

Gebruik:
Weereens dankie vir julle vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Vertaling:
Engels: again
Nederlands: nog eens, opnieuw, nogmaals

Nota:
• Weereens kan ook as twee woorde (weer eens) geskryf word.
• Verbindings met "eens" word normaalweg vas geskryf ("ineens", "meteens", "opeens"), die uitsonderings is "weer eens" en "nog eens" wat los of vas geskryf kan word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spreek
Volgende onderwerp: langer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:15:23 MGT 2024