Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaasvervulling
plaasvervulling [boodskap #127326] Vr, 02 Augustus 2019 06:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaasvervulling
Afbreking: plaas•ver•vul•ling


Selfstandige naamwoord: plaasvervulling
Meervoud:

Betekenis:
• (erfreg) As 'n erfgenaam nie kan erf nie, byvoorbeeld as die erfgenaam oorlede (vooroorlede) is, word sy erfporsie telkens in gelyke dele na die volgende vlak van sy lewende nasate vererf.

Gebruik:
• Indien die langslewende van ons te sterwe kom sonder 'n geldige testament, bemaak sodanige langslewende sy of haar boedel aan ons kinders, of hulle wettige afstammelinge by wyse van plaasvervulling.

Verwant:
• staaksgewys

Vertaling:
Engels: order of representation
Nederlands: plaatsvervulling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gees
Volgende onderwerp: spreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:26:54 MGT 2024