Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » latwerk
latwerk [boodskap #127322] Do, 01 Augustus 2019 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tuinmuur met latwerk en leibome.
'n Tuinmuur met latwerk en leibome.
latwerk
Afbreking: lat•werk
Samestelling: lat + werk


Selfstandige naamwoord: latwerk
Meervoud: latwerke
Verkleinwoord: latwerkie
Meervoud van verkleining: latwerkies

Betekenis:
• 'n Rooster van stroke hout of metaal, gekruis en gebind sodat dit vierkantige of diamantvormige openinge vorm.

Gebruik:
Latwerk word tipies gebruik vir heinings, skerms of as ondersteuning vir klimplante (soos druiwepriële).
• En daar was drie rye vensters van latwerk; en oop venster teenoor oop venster, drie maal. [I Konings 7:4]

Vertaling:
Engels: trellis, lattice, latticework
Nederlands: latwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontak
Volgende onderwerp: spektakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:11:35 MGT 2024