Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergelyk
vergelyk [boodskap #127316] Do, 01 Augustus 2019 06:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergelyk
Afbreking: ver•ge•lyk


Werkwoord: vergelyk
Verlede tyd: het vergelyk
Teenwoordige deelwoord: vergelykende

Betekenis:
• Teenoor mekaar stel; die ooreenkomste en verskille opweeg.

Gebruik:
• Jy kan nie die twee met mekaar vergelyk nie.

Afkorting:
• vgl.

Vertaling:
Engels: to compare
Nederlands: vergelijken


Selfstandige naamwoord: vergelyk
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Skikking of ooreenkoms.

Gebruik:
• Hulle kom tot 'n vergelyk.

Vertaling:
Engels: compromise, agreement, settlement
Nederlands: schikking, compromis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katoen
Volgende onderwerp: smaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:58:48 MGT 2024