Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » samelewing
samelewing [boodskap #127312] Wo, 31 Julie 2019 20:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
samelewing
Afbreking: sa•me•le•wing
Uitspraak: /ˈsɑː.məˌlɪə̯.vəŋ/


Selfstandige naamwoord: samelewing
Meervoud: samelewings
Verkleinwoord: samelewinkie
Meervoud van verkleining: samelewinkies

Betekenis:
• 'n Groep mense wat 'n samehorigheidsgevoel deel; bevolking wat 'n sosiale geheel vorm.

Gebruik:
• Ons moet misdaad uit die samelewing uitroei.

Sinoniem:
• gemeenskap
• sosiale orde
• maatskappy

Antoniem:
• individu

Afgelei:
• samelewingskritiek
• samelewingsnorme
• samelewingsopset
• samelewingspraktyke
• samelewingsproblematiek
• samelewingsisteem
• samelewingstelsel
• samelewingstruktuur
• samelewingsverhoudinge
• samelewingsvlak

Vertaling:
Engels: society, community, cohabitation
Nederlands: samenleving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorwinning
Volgende onderwerp: buiteland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:23:52 MGT 2024