Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorwinning
oorwinning [boodskap #127311] Wo, 31 Julie 2019 15:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorwinning
Afbreking: oor•win•ning
Samestelling: oorwin + (n)ing


Selfstandige naamwoord: oorwinning
Meervoud: oorwinninge, oorwinnings
Verkleinwoord: oorwinninkie
Meervoud van verkleining: oorwinninkies

Betekenis:
• 'n Geval waartydens 'n geveg of kompetisie gewen is.

Gebruik:
• Ná die Pruisiese oorwinning in die oorlog teen Frankryk (1870–71) moes die Franse regering oorlogskadevergoeding aan die Duitse Ryk betaal.

Sinoniem:
• sege
• triomf

Antoniem:
• nederlaag

Afgelei:
• naelbytoorwinning
• selfoorwinning
• wegholoorwinning

Verwant:
• oorwinnaar

Vertaling:
Engels: victory
Nederlands: overwinning, victorie, zege

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laas
Volgende onderwerp: samelewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:01:26 MGT 2024