Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laas
laas [boodskap #127310] Wo, 31 Julie 2019 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laas
Afbreking: laas




Bywoord: laas

Betekenis:
• Die vorige of laaste keer.
• Onlangs in die verlede.

Gebruik:
• Wanneer laas was jy in die kerk?
• Ten einde laas kry ek ook 'n beurt.

Spreekwoord:
• Ek het hom donkiejare laas gesien. [Baie lanklaas.]

Verwant:
• laaste
• oulaas

Vertaling:
Engels: last time, ago
Nederlands: laatst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoenlapper
Volgende onderwerp: oorwinning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:05:59 MGT 2024