Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoenlapper
skoenlapper [boodskap #127309] Wo, 31 Julie 2019 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skoenlapper.
'n Skoenlapper.
skoenlapper
Afbreking: skoen•lap•per




Selfstandige naamwoord: skoenlapper
Meervoud: skoenlappers
Verkleinwoord: skoenlappertjie
Meervoud van verkleining: skoenlappertjies

Betekenis:
• 'n Kleurryke, daglewende insek met vier vlerke en twee dun voelhorings.
• (ongewoon) Persoon wat skoene lap; skoenmaker.

Gebruik:
• Die skoenlapper behoort tot die orde van vlinders (Lepidoptera), ook bekend as die skubvlerkiges.

Wisselvorm:
• skoelapper

Hiperoniem:
• vlinder

Vertaling:
Engels: butterfly, cobbler
Nederlands: schoenlapper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kriek
Volgende onderwerp: laas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:12:35 MGT 2024