Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorweging
oorweging [boodskap #127306] Wo, 31 Julie 2019 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorweging
Afbreking: oor•we•ging



Selfstandige naamwoord: oorweging
Meervoud: oorwegings
Verkleinwoord: oorweginkie
Meervoud van verkleining: oorweginkies

Betekenis:
• Beoordeling van argumente; die wik en weeg van beweegredes; nadenke om tot 'n beslissing te kom.

Gebruik:
• Na rype oorweging het ons besluit om die huis te koop.

Vertaling:
Engels: consideration
Nederlands: overweging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swaelstertbaadjie
Volgende onderwerp: afgodetempel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:25:21 MGT 2024