Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swaelstertbaadjie
swaelstertbaadjie [boodskap #127305] Wo, 31 Julie 2019 09:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Swaelstertbaadjie.
'n Swaelstertbaadjie.
swaelstertbaadjie
Afbreking: swael•stert•baad•jie
Samestelling: swaelstert + baadjie



Selfstandige naamwoord: swaelstertbaadjie
Meervoud: swaelstertbaadjies

Betekenis:
• Baaitjie met 'n snit wat agter soos 'n swaeltjie se stert lyk.

Gebruik:
• Die portier het 'n swaelstertbaadjie aan.

Vertaling:
Engels: morning coat, cutaway jacket

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: half
Volgende onderwerp: oorweging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:35:02 MGT 2024