Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » half
half [boodskap #127300] Di, 30 Julie 2019 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hele en 'n halwe suurlemoen.
'n Hele en 'n halwe suurlemoen.
half
Afbreking: half



Byvoeglike naamwoord: half
Attributief: halwe

Betekenis:
• Wat een van twee gelyke dele betref; 50% van iets.

Gebruik:
• Elkeen kry 'n halwe appel.

Antoniem:
• heel
• vol

Vertaling:
Engels: half
Nederlands: half


Bywoord: half

Betekenis:
• Iets wat nog nie klaar is nie; gedeeltelik; onvolledig.

Gebruik:
• My kos was half gaar.
• Hy doen alles half.

Spreekwoord:
• Goed begonne is half gewonne. [As 'n mens fluks begin, is die werk gou klaar.]

Vertaling:
Engels: kind of, partially, semi-
Nederlands: half


Selfstandige naamwoord: half
Meervoud: halwes
Verkleinwoord: halfie
Meervoud van verkleining: halfies

Betekenis:
• Die getal ½ of 0,5; die helfte van een.

Gebruik:
• Twee kwarte is 'n half en twee halwes is 'n hele.

Afgelei:
• halfagt
• halfblind
• halfbloed
• halfbroer
• halfmaan
• halfmens
• halfpad
• halfrond
• halfrou
• halfsuster
• halfuur

Vertaling:
Engels: half
Nederlands: half

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wens
Volgende onderwerp: swaelstertbaadjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:17:57 MGT 2024