Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stand
stand [boodskap #127298] Di, 30 Julie 2019 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stand
Afbreking: stand




Selfstandige naamwoord: stand
Meervoud: stande
Verkleinwoord: standjie
Meervoud van verkleining: standjie

Betekenis:
• Hoe of waar iets staan; posisie.
• (figuurlik) Die toestand waarin iets of iemand verkeer.
• (figuurlik) Sosiale posisie in die samelewing; graad; rang.

Gebruik:
• Dit hang van die stand van die maan af.
• Wat is die stand van sake?
• Sulke gedrag pas nie by sy stand nie.

Afgelei:
• puntestand
• stilstand
• toestand
• adelstand
• burgerstand

Vertaling:
Engels: position; condition, state; class, station
Nederlands: stand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erger
Volgende onderwerp: wens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:18:41 MGT 2024