Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werklike
werklike [boodskap #127296] Di, 30 Julie 2019 14:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werklike
Afbreking: werk•li•ke



Byvoeglike naamwoord: werklik
Attributief: werklike

Betekenis:
• Attributiewe vorm van werklik. Regtig; dit wat bestaan en nie verbeel word nie.

Gebruik:
• Dit gebeur nie in die werklike lewe nie.

Sinoniem:
• ware

Antoniem:
• fiktiewe
• onwerklike

Vertaling:
Engels: truly, really, actually
Nederlands: werkelijke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skilderagtig
Volgende onderwerp: erger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:30:41 MGT 2024