Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kosmografie
kosmografie [boodskap #127288] Di, 30 Julie 2019 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kosmografie
Afbreking: kos•mo•gra•fie



Selfstandige naamwoord: kosmografie
Meervoud:

Betekenis:
• (wetenskap) Wetenskap wat die kosmos (die heelal) en alles wat daarmee te make het beskryf.

Gebruik:
Kosmografie behels die kartering van die heelal, met betrekking tot grootte en geometrie daarvan, asook hoe dit oor tyd verander.

Vertaling:
Engels: cosmography
Nederlands: kosmografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: subsidieer
Volgende onderwerp: aflos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:27:05 MGT 2024