Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » subsidieer
subsidieer [boodskap #127287] Di, 30 Julie 2019 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
subsidieer
Afbreking: sub•si•di•eer



Werkwoord: subsidieer
Verlede tyd: het gesubsidieer

Betekenis:
• Finansiële hulp vir 'n bepaalde doel verleen; geldelik steun.

Gebruik:
• Die bakkery subsidieer ons konsert.

Verwant:
• subsidie

Vertaling:
Engels: to subsidize
Nederlands: subsidiëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandagtig
Volgende onderwerp: kosmografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:19:17 MGT 2024