Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pomelo
pomelo [boodskap #127283] Di, 30 Julie 2019 07:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pomelo.
'n Pomelo.
pomelo
Afbreking: po•me•lo




Selfstandige naamwoord: pomelo
Meervoud: pomelo's
Verkleinwoord: pomelo'tjie
Meervoud van verkleining: pomelo'tjies

Betekenis:
• (plantkunde) 'n Subtropiese sitrusboom, Citrus paradisi.
• (vrug) Die bitter vrug van die pomeloboom wat veral as voorgereg geëet word.

Gebruik:
• Hy plant 'n pomelo.
• Sy trek haar gesig soos sy die pomelo eet.

Sinoniem:
• jaarlemoen
• bitterlemoen
• pampelmoes
• pompelmoes

Verwant:
• suurlemoen
• lemoen

Vertaling:
Engels: grapefruit, pomelo
Nederlands: grapefruit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hieronder
Volgende onderwerp: pompelmoes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:31:17 MGT 2024