Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hieronder
hieronder [boodskap #127282] Ma, 29 Julie 2019 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hieronder
Afbreking: hier•on•der
Samestelling: hier + onder




Bywoord: hieronder

Betekenis:
• Onderkant die plek waar die spreker is; onder dit, onder hierdie.

Gebruik:
• Wie woon in die woonstel hieronder?

Antoniem:
• hierbo

Vertaling:
Engels: down here, underneath
Nederlands: hieronder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hierbo
Volgende onderwerp: pomelo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:26:47 MGT 2024