Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfvernietiging
selfvernietiging [boodskap #127280] Ma, 29 Julie 2019 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfvernietiging
Afbreking: self•ver•nie•ti•ging
Samestelling: self + vernietiging



Selfstandige naamwoord: selfvernietiging
Meervoud:

Betekenis:
• Vernietiging of opoffering van die self.

Gebruik:
• Die wêreld stuur op klimatologiese selfvernietiging af.
• Die regering sal moet insien dat sy beleid en die koers wat hy inslaan 'n seker pad na selfvernietiging is.

Antoniem:
• selfbeskerming
• selfverdediging

Vertaling:
Engels: self-destruction
Nederlands: zelfvernietiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dekade
Volgende onderwerp: hierbo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:57:37 MGT 2024