Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koerante
koerante [boodskap #127275] So, 28 Julie 2019 20:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Koerante op 'n winkelrak.
Koerante op 'n winkelrak.
koerante
Afbreking: koe•ran•te



Selfstandige naamwoord: koerant
Meervoud: koerante
Verkleinwoord: koerantjie
Meervoud van verkleining: koerantjies

Betekenis:
• Meervoud van koerant; meer as een koerant. Gereelde publikasies wat op aktuele en nuusgebeure fokus.

Gebruik:
• Die seun verkoop koerante.

Vertaling:
Engels: newspapers, gazettes, journals
Nederlands: kranten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slegte
Volgende onderwerp: slim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:58:15 MGT 2024