Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slegte
slegte [boodskap #127274] So, 28 Julie 2019 20:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slegte
Afbreking: sleg•te




Byvoeglike naamwoord: sleg
Vergrotende trap: slegter
Oortreffende trap: slegste
Attributief: slegte
Partitief: slegs
Intensief: hondsleg, vreksleg

Betekenis:
• Attributiewe vorm van sleg. Nie goed nie; onaangenaam; bedorwe.

Gebruik:
• Gooi die slegte sop wag.

Spreekwoord:
• Die goeie met die slegte neem. [Goed en kwaad aanvaar.]
• Hou goeie moed, die slegte kom vanself. ['n Mens moet altyd hoopvol wees.]
• Goeie geld na slegte geld gooi. [Meer belê in 'n onderneming wat geen wins maak nie.]
• Dis 'n slegte aasvoël wat bly sit as hy gevreet het. [Gesê as verskoning deur 'n gas wat onmiddellik na ete wil vertrek.]

Sinoniem:
• aaklige
• onaangename

Vertaling:
Engels: bad, foul, grim, evil, poor, rotten
Nederlands: slechte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gang
Volgende onderwerp: koerante
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:11:02 MGT 2024