Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gang
gang [boodskap #127273] So, 28 Julie 2019 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gang in 'n hotel.
'n Gang in 'n hotel.
gang
Afbreking: gang




Selfstandige naamwoord: gang
Meervoud: gange
Verkleinwoord: gangetjie
Meervoud van verkleining: gangetjies

Betekenis:
• 'n Lang, smal deurloopruimte (wat vertrekke en ander ruimtes verbind).
• Die handeling van gaan; beweging; voortsetting.
• (kookkuns) Onderdeel van 'n maaltyd.

Gebruik:
• Almal loop deur die huis se gang.
• Hy sit sake aan die gang. Sy gaan haar gang.
• Hulle eet 'n vyfgang maal.

Afgelei:
• deurgang
• drukang
• kreeftegang
• pilaargang

Vertaling:
Engels: passageway, alley, corridor; course
Nederlands: gang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: straat
Volgende onderwerp: slegte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:25:54 MGT 2024