Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » iewers
iewers [boodskap #127266] So, 28 Julie 2019 17:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
iewers
Afbreking: ie•wers
Uitspraak: /ˈi.vərs/, /ˈɪə̯.vərs/




Bywoord: iewers

Betekenis:
• Verwys na 'n plek waarvan 'n mens nie presies seker waar dit is nie; in/op 'n onbepaalde plek.

Gebruik:
• Hy moet hier iewers woon.
• Sy is iewers heen, maar niemand weet presies waarheen nie.

Spreekwoord:
• 'n Mens moet iewers 'n lyn trek. ['n Mens moet vasstel hoe ver gegaan mag word.]

Sinoniem:
• êrens

Vertaling:
Engels: somewhere
Nederlands: ergens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stap
Volgende onderwerp: stop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:59:42 MGT 2024