Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reageer
reageer [boodskap #127262] So, 28 Julie 2019 09:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reageer
Afbreking: rea•geer




Werkwoord: reageer
Verlede tyd: het gereageer

Betekenis:
• Op 'n spesifieke manier optree omdat iets gebeur het. Aksie wat op 'n bepaalde inset of prikkel volg.

Gebruik:
• Sy reageer nie goed op die behandeling nie.
• Hy reageer nie as sy met hom praat nie.

Vertaling:
Engels: to react, respond
Nederlands: reageren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: banaal
Volgende onderwerp: totaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:21:25 MGT 2024