Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hel
hel [boodskap #127260] Sa, 27 Julie 2019 20:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hel
Afbreking: hel




Selfstandige naamwoord: hel
Meervoud: helle
Verkleinwoord: helletjie
Meervoud van verkleining: helletjies

Betekenis:
• (religie) Godverlate plek waar die duiwel is, waarheen sondige mense se siele gaan as hulle sterf.
• (figuurlik) Baie sleg; 'n verskriklike plek of toestand.

Gebruik:
• As jy so vloek gaan jy eendag reguit hel toe.
• My naweek was hel, ek moes die hele tyd studeer om die werk op te vang.

Antoniem:
• hemel

Vertaling:
Engels: hell
Nederlands: hel


Werkwoord: het
Verlede tyd: het gehel

Betekenis:
• Skuins staan; na 'n kant toe leun.

Gebruik:
• Die boom hel gevaarlik oor na die huis se kant toe.

Vertaling:
Engels: to dip, incline, slant, slope, heel
Nederlands: hellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: solank
Volgende onderwerp: banaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:33:58 MGT 2024