Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuier
kuier [boodskap #127258] Sa, 27 Julie 2019 19:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuier
Afbreking: kui•er
Uitspraak: /ˈkœi̯.ər/




Selfstandige naamwoord: kuier
Meervoud: kuiers
Verkleinwoord: kuiertjie
Meervoud van verkleining: kuiertjies

Betekenis:
• Die tyd wat mens met jou vriende deurbring; sosialiseer.

Gebruik:
• Dit was 'n lekker kuier, ons moet gou weer so maak.

Afgelei:
• kuiergas
• kuiermense
• kuierplek
• kuiery

Vertaling:
Engels: visit, call, outing
Nederlands: bezoek


Werkwoord: kuier
Verlede tyd: het gekuier

Betekenis:
• Tyd saam met vriende spandeer.

Gebruik:
• Hulle kuier hond agter 'n bos uit.

Vertaling:
Engels: to visit
Nederlands: socialiseren

Nota:
• Die Nederlandse "kuieren" (loop, wandel) is 'n valse vriend.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vry
Volgende onderwerp: solank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:38:48 MGT 2024