Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhoudingsgetal
verhoudingsgetal [boodskap #127255] Sa, 27 Julie 2019 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhoudingsgetal
Afbreking: ver•hou•dings•ge•tal
Samestelling: verhouding + -s- + getal



Selfstandige naamwoord: verhoudingsgetal
Meervoud: verhoudingsgetalle

Betekenis:
• Getal wat 'n verhouding uitdruk, wat ontstaan as twee ander getalle met mekaar gedeel word.

Gebruik:
• Mach is 'n verhoudingsgetal wat die verhouding tussen die lugsnelheid van 'n vliegtuig en klanksnelheid aandui.

Sinoniem:
• ratio

Vertaling:
Engels: ratio
Nederlands: verhoudingsgetal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: program
Volgende onderwerp: getoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:03:21 MGT 2024