Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fier
fier [boodskap #127251] Sa, 27 Julie 2019 08:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fier
Afbreking: fier



Byvoeglike naamwoord: fier
Vergrotende trap: fierder
Oortreffende trap: fierste
Attributief: fiere

Betekenis:
• Vol regmatige trots.

Gebruik:
• Daar staan sy, fier en regop, met lang, blonde hare en vurige blou oë, met 'n sweep in die een hand en geweer in die ander.
• Wanneer hierdie dinge begin gebeur, staan dan fier en regop en lig julle koppe op, want dan het julle verlossing naby gekom. [Lukas 21:28]

Sinoniem:
• trots

Homofoon:
• vier (een minder as vyf; feestelik deurbring)

Vertaling:
Engels: proud, gallant
Nederlands: fier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stadion
Volgende onderwerp: plase
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:47:56 MGT 2024