Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stadium
stadium [boodskap #127249] Sa, 27 Julie 2019 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stadium
Afbreking: sta•di•um




Selfstandige naamwoord: stadium
Meervoud: stadiums, stadia
Verkleinwoord: stadiumpie
Meervoud van verkleining: stadiumpies

Betekenis:
• 'n Tydperk wat deel is van 'n groter geheel; fase of trap in 'n ontwikkelingsproses.
• 'n Lengtemaat uit die Griekse oudheid.

Gebruik:
• 'n Nuwe stadium het aangebreek in die mens se ewolusie.

Vertaling:
Engels: stage, phase, period
Nederlands: stadium

Nota:
• Pas op om nie "stadium" met "stadion" te verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hof
Volgende onderwerp: stadion
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:52:46 MGT 2024