Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heelwat
heelwat [boodskap #127243] Vr, 26 Julie 2019 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heelwat
Afbreking: heel•wat




Bywoord: heelwat

Betekenis:
• Groot in omvang; baie.

Gebruik:
• Hy het heelwat verrig.
• Sy voel heelwat beter na die operasie.

Vertaling:
Engels: a good deal, quite a lot
Nederlands: heleboel


Telwoord: heelwat

Betekenis:
• Taamlik baie van iets; heelparty.

Gebruik:
• Daar het heelwat kinders het by die partytjie opgedaag.

Vertaling:
Engels: considerable number
Nederlands: heleboel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lankal
Volgende onderwerp: skoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:05:41 MGT 2024