Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lankal
lankal [boodskap #127242] Vr, 26 Julie 2019 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lankal
Afbreking: lank•al



Bywoord: lankal

Betekenis:
• Nie 'n kort tydjie nie; 'n ruk terug of lank gelede.

Gebruik:
• My huiswerk is al lankal klaar!

Spreekwoord:
• As lelik 'n siekte was, was iemand lankal dood. [Iemand is baie lelik.]
• As jy nie daardie mond gehad het nie, het die kraaie lankal jou oë uitgepik. [Jy praat baie.]

Vertaling:
Engels: long, long ago
Nederlands: allang, lang geleden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gekoop
Volgende onderwerp: heelwat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:57:10 MGT 2024