Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrouens
vrouens [boodskap #127240] Vr, 26 Julie 2019 19:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrouens
Afbreking: vrouens
Uitspraak: /ˈfrəʊ̯wəns/




Selfstandige naamwoord: vrou
Meervoud: vroue, vrouens
Verkleinwoord: vroutjie
Meervoud van verkleining: vroutjies

Betekenis:
• Meervoud van vrou; meer as een vrou; Volwasse of getroude vroulike persone.

Gebruik:
• Wêreldwyd word daar word bietjie minder vrouens as mans gebore.
Vrouens in die plakkerskamp kry swaar weens die swak higiëne en gebrek aan toilette in hul woongebied.

Antoniem:
• manne

Vertaling:
Engels: women, wives, spouses
Nederlands: vrouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vriendelike
Volgende onderwerp: gekoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:30:17 MGT 2024