Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesprek
gesprek [boodskap #127237] Vr, 26 Julie 2019 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesprek
Afbreking: ge•sprek
Uitspraak: /χəˈsprɛk/




Selfstandige naamwoord: gesprek
Meervoud: gesprekke
Verkleinwoord: gesprekkie
Meervoud van verkleining: gesprekkies

Betekenis:
• (kommunikasie) As mense met mekaar gesels; die mondelinge uitruil van inligting.

Gebruik:
• Hulle gesprek is deur die lui van sy selfoon onderbreek.

Sinoniem:
• pratery
• konversasie
• geselsery
• bespreking

Verwant:
• gespreksgroep
• gespreksgenoot
• gesprektaal
• groepsgesprek

Vertaling:
Engels: conversation, discourse, talk
Nederlands: gesprek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfstandige
Volgende onderwerp: vriendelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:08:54 MGT 2024