Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brief
brief [boodskap #127223] Do, 25 Julie 2019 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee vroue wat 'n brief lees.
Twee vroue wat 'n brief lees.
brief
Afbreking: brief




Selfstandige naamwoord: brief
Meervoud: briewe
Verkleinwoord: briefie
Meervoud van verkleining: briefies

Betekenis:
• 'n Geskrewe boodskap wat aan iemand gestuur word.

Gebruik:
• Sy skryf 'n brief aan haar beste vriendin.

Hiponiem:
• dreigbrief
• geloofsbrief
• kettingbrief
• lasbrief
• liefdesbrief
• nuusbrief
• pagbrief
• sakebrief
• toestemmingsbrief
• vragbrief

Afgelei:
• briefbom
• briefhoof
• briefopener

Vertaling:
Engels: letter
Nederlands: brief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mening
Volgende onderwerp: elkeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:08:33 MGT 2024