Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mening
mening [boodskap #127222] Do, 25 Julie 2019 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mening
Afbreking: me•ning
Uitspraak: /ˈmɪə̯.nəŋ/




Selfstandige naamwoord: mening
Meervoud: menings
Verkleinwoord: meninkie
Meervoud van verkleining: meninkies

Betekenis:
• Wat mens oor iets dink; opinie oor iets; iemand se oordeel.
• Iets met mag en daad uitvoer; hard aan iets werk.

Gebruik:
• Wat is jou mening oor onteiening sonder vergoeding?
• Hy maak sy kamer met mening skoon.

Afgelei:
• meningloos
• meningsverskil
• volksmening

Vertaling:
Engels: opinion, meaning, view; in all earnest
Nederlands: mening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: êrens
Volgende onderwerp: brief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:03:10 MGT 2024