Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » êrens
êrens [boodskap #127221] Do, 25 Julie 2019 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
êrens
Afbreking: êrens




Bywoord: êrens

Betekenis:
• Op 'n plek waarvan 'n mens nie die presiese ligging weet nie.

Gebruik:
• Ek het my brille hier êrens gelos?

Sinoniem:
• iewers

Antoniem:
• nêrens

Vertaling:
Engels: somewhere
Nederlands: ergens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weke
Volgende onderwerp: mening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:03:15 MGT 2024