Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weke
weke [boodskap #127220] Do, 25 Julie 2019 18:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weke
Afbreking: we•ke



Selfstandige naamwoord: week
Meervoud: weke
Verkleinwoord: wekie
Meervoud van verkleining: wekies

Betekenis:
• Meervoud van week; meer as een week. Tydperke van sewe dae.

Gebruik:
• Ons gaan oor twee weke see toe.

Vertaling:
Engels: weeks, sennights
Nederlands: weken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swymel
Volgende onderwerp: êrens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:56:25 MGT 2024