Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bereid
bereid [boodskap #127217] Do, 25 Julie 2019 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Embleem van die Nederlandse Padvindersgilde met die woorde "Wees bereid".
Embleem van die Nederlandse Padvindersgilde met die woorde "Wees bereid".
bereid
Afbreking: be•reid




Byvoeglike naamwoord: bereid

Betekenis:
• Tot diens wees; instem tot aksie; gewillig om te doen wat gevra of verwag word.

Gebruik:
• Hy is bereid om die kar vir R50 te was.
• Sy is nie bereid om oortyd te werk nie.

Afgelei:
• bereidheid
• bereidwillig

Vertaling:
Engels: prepared, ready, willing
Nederlands: bereid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ernstig
Volgende onderwerp: eienaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 08:16:40 MGT 2024