Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ernstig
ernstig [boodskap #127216] Do, 25 Julie 2019 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19491
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ernstig
Afbreking: ern•stig




Byvoeglike naamwoord: ernstig
Vergrotende trap: ernstiger
Oortreffende trap: ernstigste
Attributief: ernstige
Partitief: ernstigs
Intensief: doodernstig

Betekenis:
• Wat sonder grappies of speletjies bedoel word.
• Belangrik en met erge gevolge.

Gebruik:
• Die onderwyser was ernstig toe hy gesê het ons moet ons huiswerk doen.
• Die was 'n ernstig ongeluk, twee is oorlede en talle is beseer.

Antoniem:
• grappig

Vertaling:
Engels: grave, seriously, earnestly, severe
Nederlands: ernstig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: redes
Volgende onderwerp: bereid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 07:58:23 MGT 2024